Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Struisvoël

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Op die plaas Vrede van die Blanckenbergs, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, spoel drie kinders op 16 Desember 1880 soos opdrifsels uit twee verbondsriviere saam. Drie struisvoëls wat in vloedwater voortdryf, langnekmaste sonder seil . . . Klein-Sarel, wat bedags in die volstruiskamp namens sy ma vloek en sy pa tot toorn verwek. Victoria, van geboorte af niemandskind op 'n ander se land. En Marja, oud genoeg om te weet die hel kan enige tyd, enige plek wees. 'n Leeftyd later kan sy nog die presiese datum onthou. Dit was die dag nadat haar pa sy plaas afgeteken het. Die dag ná haar veertiende verjaarsdag. Die dag van die afloop van 'n vloed en die begin van 'n noodlottige nuwe verloop, soos wanneer strome in 'n groter poel saamvloei, ineenloop, 'n oomblik rus, en dan onstuitbaar aanstorm see toe. 'n Merkwaardige debuut wat teen die agtergrond van die opbloei en ineenstorting van Oudtshoorn se goue volstruisveer-era, enduit boei en verras.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading