Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Verdwyning van Mina Afrika

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
Op 'n winterdag in 1945 ontferm 'n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor 'n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag 'n kans in die lewe gee. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul "aanneemkind". Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos 'n ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: net een misstap en die witmense sal vinger wys en sê "daar het die De Graaffs nou hulle loon". Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié "misstap". Die verraderlike daad van 'n ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in 'n eindelose spiraal van bedrog: 'n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading