Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Malhuis

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeΓ« op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit diΓ© optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper – 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee – die sleutel tot haar troebel verlede?<br>Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak.<br>Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading