Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Goud kan nie roes nie

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>'n Antieke ekspedisie. 'n Naelbyt-avontuur. 'n Aangrypende liefde.<br>Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as 'n millennium nadat die koningin van Skeba 'n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in 'n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd 'n koeΓ«l in die rug. Hy vind vir 'n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse MilitΓͺre Intelligensie trek die strop al nouer.<br>Slaughter leef op 'n mespunt: van 'n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.<br>Paul-Constant Smit se Goud kan nie roes nie is 'n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir 'n vervloΓ« tyd.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading