Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dwaalstories

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se "lied van die reën" nie: Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oë is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand. Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy vier "Dwaalstories" is die eerste keer in 1921 gepubliseer.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading