Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vrae en feite vir nuuskierige agies

Vir kinders van alle ouderdomme

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Is jy 'n nuuskierige agie wat wil weet ...
... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as 'n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.
Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ...
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!
Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.
Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!
Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading