Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

My Ballerina Droom

'n Ware verhaal

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Michaela DePrince was 'n driejarige oorlogwesie in Sierra Leone toe sy op 'n dag 'n windverwaaide tydskrif optel met die foto van 'n glimlaggende ballerina op die voorblad. Daardie dag het haar obsessie met ballet begin. Sy het haarself daar en dan voorgeneem sy sou eendag ook so gelukkig soos die vrou op die foto wees. Sy is kort daarna deur 'n Amerikaanse gesin aangeneem. Sy het egter nooit die foto van die ballerina vergeet nie. Toe haar nuwe ma bewus word van haar belangstelling in ballet het sy begin klasse neem. Sedertdien het sy nog nooit ophou dans nie en vandag is sy 'n hoogs suksesvolle ballerina. 'n Storie wat enige jong meisie (of seun) sal inspireer om groot te droom.

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans

Loading