Sterre en Planete is ’n voortvloeisel uit Hennie Maas se gewilde radioprogram met dieselfde naam wat weekliks op RSG uitgesaai word. Een van die uitstaande kenmerke van die radioprogram is dat die vier kundige deelnemers, prof. Matie Hoffman, Willie Koorts, Kobus Olckers en dr. Japie van Zyl, dit op ’n eenvoudige, lekker geselstrant doen. Die boek Sterre en Planete poog om tussen die akademiese, sterrekundige wetenskap en sterrekunde vir die leek ’n brug te slaan. Hierdie boek sal ongetwyfeld ’n groter gehoor as net die radioprogram trek. En met die astronomiese ontwikkeling op die gebied van ruimtewetenskap sal ’n volgende boek binnekort nodig wees!
- Exploring India 🌏🛕👳🏽🪔🏏🐍
- I Spy…Fabulous Fiction!’
- Manga
- Climate change / Klimaatsverandering
- Christian Books for Adults
- Project Gutenberg books
- Tech Talk: explore the latest in computer science and technology
- Austenmania ... what would Jane Austen do?
- See all ebooks collections
- Afrikaanse audioboeke
- Suspense & thriller audiobooks
- Juvenile audio stories and read-along stories
- Must love books ❤️📚🎧ྀི
- Austenmania ... what would Jane Austen do?
- See all audiobooks collections