Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Hand vol sterre

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Die lyfwag: Lourens Marken is 'n vleier, 'n vrouehartdief ... met 'n misdaadrekord. Wat soek hy werklik op die berg saam met die span wat in die TV-realiteitsoorlewingstryd om die miljoen rand meeding? Nét Ika Freylinck weet sy het haar vriendin se plek ingeneem, maar sy het 'n probleem ... <br><br>Die verste ster: Mieke weet sy moet haar verspotte tienersimpelgeid hokslaan. Sy's net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Én dertien jaar ouer as sy. Maar sy's besig om hopeloos te val – óf na die son, waar lig en warmte is, óf die donker duisternis in.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading