Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bloed op haar hande

Vroue agter tralies

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks

Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om 'n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke dwarsoor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by babas agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met 'n kleptomaan, 'n prostituut, mesmoordenaresse en vroue wat gemoor het met huurmoordenaars. Vroue met bloed op hul hande. Wat het so verskriklik skeefgeloop in hul lewens? En is daar 'n mens agter die misdadiger?

"There are no sweetie pies in Pollsmoor. And the women are the worst."

โ€“ 'n kommissaris van die Departement van Korrektiewe Dienste

"Hierdie vroue sit nie agter tralies omdat hulle Sondagskool gebunk het nie."

โ€“ Sarie Peens van die Departement van Korrektiewe Dienste

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading