Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die 13de kaart

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available
<p>Belia is 'n forensiese sielkundige en deel van die span wat 'n reeksmoordenaar moet ontmasker. Diรฉ is 'n hoogs intelligente mens wat tergende leidrade op die misdaadtoneel laat, asof hy wil hรช hulle moet hom vind. Die boodskap by elke slagoffer verwys na 'n spesifieke tarotkaart en Belia kry die spoor elke keer net te laat. Trouens, sy kan later voorspel wie die volgende slagoffer is, maar die moordenaar is haar elke keer een voor sodat sy die moord nie kan verhoed nie. Later begin die moordenaar sy slagoffers kies uit diegene wat die naaste aan Belia is. En die getal dertien word 'n refrein wat niemand kan miskyk nie. Maar daar is iets wat haar ontwyk, iets waarop sy haar vinger nie kan lรช nie, nie betyds nie, in elk geval. Is die moordenaar dalk iemand uit haar binnekring, iemand wat presies weet wat sy elke uur van die dag doen, iemand wat haar met inligting voer? Dalk 'n lid van die polisie? Hy laat immers "skoongemaakte" misdaadtonele agter, nie 'n vingerafdruk nie, nie 'n voetspoor nie.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading