Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ander erfgenaam

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie 'n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van 'n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in 'n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word 'n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit โ€” ook met Anselie se hart.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading