Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Vloek

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Op 'n snikhete somerdag in 1890 grawe 'n boer in die Bosveld anderkant Middelburg 'n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar 'n skedel onder sy graaf. Vyf geslagte later, terwyl hy worstel met die grondeis op Rietvallei, probeer Alwyn Baayenhoek die vloek ontrafel wat daardie geskende graf oor sy familiegrond gebring het. Alles word op die spits gedryf in 'n stormnag toe Alwyn en Mpho na Alwyn se pa in die Tygerpoort gaan soek.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading