Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoezit 6

Die wonderwêreld van dinosourusse

#6 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Hoeveel tande het 'n T-rex gehad?

Het party dinosourusse vere gehad?

Waarom het die dinosourusse uitgesterf?

Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?

Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van dinosourusse kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet 'n paar prehistoriese watermonsters, vind uit wat op die dino's se spyskaart was, en ontmoet van die kleinste en grootste dinosourusse wat miljoene jare gelede op die Aarde geleef het.

Formats

• OverDrive Read

Languages

• Afrikaans

Loading