Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoezit 3

Die wonderwêreld van reptiele en amfibieë

#3 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Wat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde?

Watter soort slang is die giftigste?

Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet 'n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde

Formats

• OverDrive Read

Languages

• Afrikaans

Loading