Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoezit 13

Die wonderwêreld van seelewe

#13 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Watter jellievis se gif is dodeliker as 'n kobra s'n?

Hoeveel tande het 'n witdoodshaai?

Watter soort vis word so groot soos 'n skoolbus?

Watter pikkewyn klink nes 'n donkie?

Ontdek die wonderlike wêreld van ons oseane met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van seelewe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet 'n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Formats

• OverDrive Read

Languages

• Afrikaans

Loading