Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoezit 7

Die wonderwêreld van troeteldiere

#7 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel?

Hoe groot is die wêreld se grootste kat?

Wat beteken jou hond se liggaamstaal?

Hoe kies jy die perfekte troeteldier?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van troeteldiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor katte en honde se prehistoriese voorsate, vind uit hoe papegaaie geleer kan word om te praat, en ontdek watter troeteldier die beste by jou persoonlikheid pas!

Formats

• OverDrive Read

Languages

• Afrikaans

Loading