Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoezit 2

Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne

#2 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen?

Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap?

Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die walvisse en dolfyn se oeroupagrootjies, vind uit wat walvisse se "liedjies" beteken, ontmoet 'n paar ander interessante soogdiere wat in die see woon, en vind uit hoe jy kan help om ons oseane vir die toekoms te bewaar.

Formats

• OverDrive Read

Languages

• Afrikaans

Loading