Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ek wil jou hê

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Sugar is nie so suikersoet soos haar bynaam klink nie; sy laat haar nie vertel 'n man kan enigiets beter as sy doen nie. Sy is immers die eienaar van 'n garage en sy weet net so goed soos enige ander mechanic wat gaan vir wat wanneer sy oor 'n motorenjin buig. Dit is iets wat Tredoux en sy hovaardige, modieuse ma met haar Merc gerus kan onthou. Terwyl Sugar haar alleen saam met Tredoux op 'n 4x4-roete in die Bosveld bevind, kan hy ook maar weet haar hart is gesluit vir 'n man. Al is sy oë ysterblou. Al skitter die Bosveldsterre hoe helder. En al is daar groot reën op pad vannag.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading