Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Op 'n dag kry Petra Pienk 'n briljante plan ...

'n Plan om skatryk te word!

Sy gaan piesangbrood verkoop!

Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie โ€“ Petra voeg 'n geheime bestand-deel by.

Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die tuisnywerheid kan nie voorbly met bestellings nie. Die koerant skryf 'n voorbladstorie daaroor.

En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...

'n Prettige, aweregse speurverhaal wat jong lesers sal laat lippe aflek! Agterin die boek is boonop 'n fantastiese bonus โ€“ 'n resep sodat lesers self Petra se piesang-brood kan bak, geheime bestanddeel en al!

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading