Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Gelyke vennote

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Charlie se harde werk en toewyding as bourekenaar en kontrakteur word beloon toe sy 'n groot bouprojek losslaan. Die hare waai egter toe sy uitvind dat dat sy net deel van die projek is omdat haar pa toutjies getrek het om haar 'n plek in die span te verseker. Nog groter is haar ontnugtering toe sy leer dat sy die projek moet deel met haar aartsvyand, Adam Vrey, die man wat ook verantwoordelik is vir haar mislukte verhouding met sy beste vriend. Adam het van die begin af geen geheim gemaak van sy afkeer in hul verhouding nie en nou is hulle vir die volgende 21 maande op een bouperseel saamgegooi en beide is daarop uit om die ander die loef af te steek.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading