Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kampvuur-konfetti

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Lienka en Rudolph Baxter se liefdesgeluk was intens, maar kortstondig. Daarvoor het sy ma gesorg. Die een met die sê op die dorp en die tjekboek in die hand. Nou, ná byna agt jaar, het Lienka as kunstenares van toenemende faam, vir haar en haar kind 'n lewe gebou. Danksy Franco Fratelli en mamma Francesca. Tot haar stiefpa sterf, sy gedwing word om terug te keer na Koorsboomlaagte, agterkom sy is sy erfgenaam en Rudolph uit die bloute opdaag. En nou, ná sewe jaar, 'n aandeel wil hê in die lewe van sy seun, wat dink sy pa is voor sy geboorte al oorlede.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading