Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Katriena, vertel!

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Katriena, vertel! bevat 'n keur uit die drie Katriena-bundels mét die bonus van 'n handvol splinternuwe verhale. Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep. Katriena het 'n ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en weduvroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders. Met haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat 'n Namakwalandse plaas, onder 'n skuilnaam, geërf het, of van die genade wat uit 'n leivoor kan kom.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading