Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kinderpartytjie-kolwyntjies

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Kinderpartytjiekolwyntjies wys ma's hoe die vaalste kolwyntjies in 'n paar maklike stappe in klein kunswerkies omskep kan word. Voor jy jou oรซ knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel! Die boek bevat 'n volledige lys van die gewildste temas vir beide seuntjie- en dogtertjie partytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse partytjies aangepas word. Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar ook vol uitdagings vir meer gevorderde bakkers. Dit is 'n moet vir elke huis en sal veral handig te pas kom om in daardie ellelange skoolvakansies die kinders besig te hou. Elke projek word uiteengesit in gedetailleerde stappe wat deur foto's ondersteun word. Die projekte laat ook ruimte vir aanpassings volgens die leser se behoeftes.</p>

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans

Loading