Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Legkaart van jou gesig

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Legkaart van jou gesig bied 'n inleiding tot fisionomie ('n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto's wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is 'n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om 'n kliënt se vertroue te wen, of waarom 'n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading