Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Luister na jou hart

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Laetitia dood oor dokter Eddie Bouwer. Sy't maklik een hele jaar van haar lewe daaraan gewy om sy aandag te kry. En toe kom Ernst Westerman, droë biltongsening van 'n ortopeed, en steek sy vingers in haar sake. Hy sorg dat Eddie en haar stiefsuster mekaar raakloop. En natuurlik is Laetitia Eddie kwyt. Sy het nog nooit 'n kans teen Benita gehad nie. As dit nie vir Ernst Westerman se ongevraagde inmenging was nie, was sy nie nou hier saam met hom in die onherbergsaamheid van Afrika nie, uitgelewer aan die Visrivier-canyon en haar eie onfiksheid. Hy't haar hele lewe kom omkrap, drup van 'n man met sy hoë geleerdheid en al.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading