Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Magdaleen Walters Omnibus

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Net 'n gewone man Met sterre in haar oë neem Anika haar groot liefde saam Bosveld toe, maar skaam haar by die oomblik meer vir hom. Theuns van Wyk laat haar besef haar liefde is dalkies misplaas. Maar haar oupa betaal hom agteraf om hom oor haar te ontferm. Bosveldsprokie Annelise vlug van haar snobistiese ma Bosveld toe. Maar dis allesbehalwe die idilliese dorpie wat sy verwag het. Al ligpunt is die beesboer, Pieter van Jaarsveld. Maar vir vroue is hy doodsku. Engel in die stad Alles gebeur net te vinnig, te maklik. Voor Maryna haar oë uitvee, het sy 'n werk én 'n woonstel in die stad. Danksy Wim. Sy wonder wat is in die pakkies wat sy moet aflewer, en waarom agtervolg die skollie met sy mooi glimlag haar?</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading