Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

My boetie dink hy is Batman

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog 'n bundel propvol prettige, pittige en plesierige kinderverse uit die pen van Jaco Jacobs.<br><br>Jaco Jacobs se vorige bundels kinderrympies, Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies en 'n Brulpadda in my tas: vrolike, vreemde en vreeslike verse, is steeds gewild en word landwyd in skole en by eisteddfods gebruik. Wurms met tamatiesous is bekroon met die Alba Bouwerprys en die C. P. Hoogenhoutmedalje.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading