Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Man vir altyd

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met 'n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas nie. Sy sál 'n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met 'n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy 'n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is 'n moeilike ding. En 'n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: Ná twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading