Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Net 'n lewe

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>"Dit was 'n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart. " Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies รฉn snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry. Sy besweer haar eie nietigheid en die geweld om haar met 'n eksentrieke en flambojante verhaal waarin sy die waarde van 'n lewe oorweeg.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading