Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Net een soen

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 4 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 4 weeks
<p>'n Jaar nรก Liselle se egskeiding hou sy 'n partytjie om dit te vier. Maar dit verloop ietwat anders as wat sy beplan het want haar eksman daag ook op. Nie vir die partytjie nie maar om 'n versoek aan haar te rig. Kort voor lank bevind Liselle haar in 'n situasie waar hulle weer saam in die huis woon โ€“ met 'n geldige rede. Liselle weet net nie of dit die ware rede is nie. En of sy dit kan waag om te byt aan die storie dat sy ontrouheid 'n "misverstand" was nie. Waarvan sy wel seker is, is dat een soen genoeg sal wees om haar van balans af te gooi.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading