Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Oe la la, Lulu

'n Superheld met kolle

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil 'n modeontwerper word. Nes haar pa en ma. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk โ€” wag maar! Maar die tweeling Alex en Alet voel vere vir Lulu se ontwerpe en haar groot toekomsdrome. Hulle spot net met haar en laat haar gedurig in die moeilikheid beland. Asof dit nie genoeg is nie, gryp 'n wegholbrak een middag nรก skool Lulu se kosbare sketsboek en hardloop daarmee weg. Maar dit is net die begin van 'n holderstebolder-avontuur met 'n hondetrourok, 'n beroemde aktrise en meters en meters van die allermooiste materiaal!</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading