Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Onvertelde stories van Afrikaans

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans 'n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading