Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Perfek vir haar

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Karla is nie net 'n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook 'n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het. Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee 'n toekoms saam wees nie. Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading