Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Poppekas

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Die bewolkte dag toe die koeltorings opgeblaas word, sak Harm langs Wiesa inmekaar op die sportveld in Pinelands. Vier mans in grys pakke verskyn uit die niet en voor Wiesa tot verhaal kan kom, dra hulle hom onseremonieel weg. Wiesa is 'n sub in die nagkantoor van 'n dagblad. Sy kan nie versin nie. Sy skryf om by die waarheid uit te kom. Te veel vreemde en onheilspellende dinge gebeur en sy begin dagboek hou daarvan. Waar is Harm? En wat gaan aan in die boonste verdiepings van die mediatoring? Sy durf die korporatiewe reus kaalvuis aan en verruil haar woordeboek vir karate-kata's, koes vir koeëls en stoei met bestaanskwessies. Poppekas is Steinmair se eerste speurroman, en 'n hoogs vermaaklike en vernuwende toevoeging tot die genre. Deborah Steinmair se debuutroman, Marike se laaste dans, is bekroon met die Jan Rabie/Rapport-prys en was op die kortlys vir die M-Net-prys.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading