Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Reënboogrant Tieners 9

Sake van die hart

#9 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie – een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag dat die aand moet aanbreek nie ... en dat haar ouers moet gaan slaap sodat sy haar ontwerpersrok kan vertoon nie. Sunette bekommer haar te veel oor Jaco en sy geheim om na die patrytjie uit te sien. Maar agter sommige van die maskers skuil daardie aand 'n paar mense met duistere motiewe ...</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading