Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Saliger

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is 'n aanklaer in 'n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie. Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, 'n lid van Militêre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds 'n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie. Om Amalia se lewe verder te vergal is daar 'n blonde kougomkouende pop, 'n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, 'n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en 'n klewerige polisiekaptein met 'n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref. Hierdie oënskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word 'n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken ...</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading