Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Spioen vir liefde

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hรช nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly. Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie? Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie 'n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading