Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tani Se Sprokie

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Kunsliefhebbers weet nie wie die kunstenaar Katania is nie want Tani verkies om anoniem te bly. Tot die aand dat 'n invloedryke kunskoper wat 'n groot projek aan die kunstenaar wil opdra haar persoonlik wil ontmoet. Nie 'n gryskop oom soos Tani gedink het nie, maar 'n beeld van 'n man met ysblou oรซ. Hoe Tani ook al skerm, dit lyk nie asof sy lank anoniem gaan bly nie. En dit help nie juis dat sy die talent het om ander se motors te beskadig en sommer in die algemeen 'n bietjie vergeetagtig is wat praktiese sake betref nie. Maar wat eintlik tel, is dat mens moet toelaat dat iemand anders jou hart aanraak.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading