Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Veilige hawe

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available

Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van Irma Joubert gewildste romanses.

Vonkpos vir die hart: Hy noem haar 'meisiekind' โ€“ soms. Maar Liezl kry die muur om hom nie afgebreek nie. Pieter Naudรฉ is nie 'n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy gesin verstaan sy. Sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy, haar hart, of haar verstand?

'n Beskermengel vir Marlene: Haar pa het haar geleer: pasop vir mans en pasop veral dat jy nie goedkoop raak nie. Op drie en twintig is Marlene skielik 'n weduwee. Sy's bang en sy vertrou niemand. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg ... Tot die verlede hulle inhaal.

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans

Loading