Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vrypostige Aussie

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Sanré het nie verniet 'n graad in ingenieurswese nie. Sy staan haar stewels vol as terreinbestuurder by 'n gebou in wording. Die Australiër aan wie die nuwe gebou behoort, is egter vir Sanré 'n saak van kommer. Nie net is hy vrypostig en arrogant soos sy van 'n Australiër verwag nie, sy oë is net heeltemal te blou en daardie lang lyf net te fors. En hoekom hy so bekommerd is oor haar veiligheid, bly vir haar 'n raaisel. Sy ken mos haar werk en sy weet mos wat sy doen. Buitendien het die man vir haar tante gesê hy het uiteindelik sy droomvrou raakgeloop. Vir Sanré beteken dit net een ding: Bly weg!</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading