Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wynand Claassen

Kaalvoetklong tot rugbytoks

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die omgewing waarin hy grootgeword het en sy gene het as't ware saamgespan om van hom 'n befaamde sportman te maak. Mense soos sy ouers – met hul vormende invloed wat hom aan sport sowel as die kunste bloot gestel het – en inspirerende persoonlikhede soos Breyten Breytenbach, Dirk Bogarde en meer, word die goue draad wat deur hierdie nostalgiese reis vervleg is. Hy wou altyd iets anders doen, iets opwindends, iets riskant. En hy wou gehoor word, iets waarvoor sy kontroversiΓ«le rugbyverhaal cum outobiografie, More than Just Rugby (1985) en 'n hersiene uitgawe, The Final Chapter (1996), gesorg het.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading