Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dors

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. 'n Land wat hulle net uit die stories van jagters ken. Om daar te kom, moet hulle 'n stuk waterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep om die hoofleier van die trek te wees laat die trek op 'n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan. Anderkant die dors wag daar nie 'n land van melk en heuning nie, maar koors, tsetsevlieë, olifante en leeus. 'n Land vir mense wat uit hardekool se hout gesny is. 'n Land vir mense wat die dood kan vat en kan doodmaak sonder om 'n oog te knip.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading