Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Schalkie van Wyk Keur 15

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in ​Om joune te wees​. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama ná die ander. Maryna moet Christiaan se hulp aanvaar in Maryna se liefdeslied. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter 'n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging 'n verhouding in die kiem kan smoor.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading