Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hand van vergelding

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Boeiende verhaal oor die Mafia! Hugo le Roux kry as speurder vir die eerste keer met die werklikheid van die Mafia te doen. Die verhaal laat mens besef dat die Mafia binne Suid Afrika โ€˜n moontlikheid is. Hugo le Roux probeer misdade waarby die Mafia betrokke is, voorkom, maar hulle tegnieke is nuut vir hom. Voordat hy sukses kan bereik moet baie mense eers met hul lewens boet. โ€˜n Heerlike ontspanningsroman met genoeg van alles โ€“ spanning, romanse en as โ€˜n bonus โ€˜n uitbreiding van die algemene kennis oor diรฉ gevreesde misdaadsindikaat.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading