Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Helkruin

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

HILLBROW is β€˜n reuse gevangenis waaruit geen misdadiger ooit lewendig kom nie. Dis β€˜n plek wat nou besit en bestuur word deur rowers en moordenaars. β€˜n Voorstad agter doringdraad en skiettorings.

Wanneer β€˜n oud-speuroffisier en sy androΓ―ed-kollega daarheen gestuur word om β€˜n internasionale dwelmhandelaar te gaan uithaal, word gevaarlike gevolge ontketen wat dwarsdeur die wΓͺreld eggo. Niemand het rekening gehou met β€˜n bose verskuilde mag wat mense en regerings tot β€˜n val kan bring nie…

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading