Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Aksieheld Austin

Nag van grille

#2 in series

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks

Ligte, kamera, aksie!

Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G'n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeΓ«ls wat skurke laat les opsΓͺ!

Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by 'n ou fliekteater in die stad gehou word.

Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, 'n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met 'n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip ...

As hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees!

Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading