Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bie op haar hart & 'n Marshmallow tipe meisie

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available

Met 'n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar 'n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart.

BONUSKORTVERHAAL!
'n Marshmallow-tipe meisie โ€“ Rosita Oberholster
Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind?

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans

Loading