Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vakansiepret 1

'n Piekniek op die strand

#1 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na 'n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.

Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand โ€“ maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom.

Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies 'n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle 'n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.

Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading