Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Aksieheld Austin

Onheil op Skedelbaai

#3 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie 'n bang haar op sy kop nie โ€“ veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op 'n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in 'n ongeluk, iemand probeer Ewald met 'n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi โ€“ en daar is 'n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar nog Melita โ€“ die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading